Eenheid in Sy verskeidenheid: Galasiers 3 : 26-29; Handelinge 2 : 4 & 11(b)
Ek onthou by die skool eenkeer toe ons ’n Engelse klas gehad het, het die onderwyser gesê ’’when gardeners get together they talk shop” . Toe se ek vir myself ’’when ministers get together well surely they have to talk shop” . Dus wil ek maar ’shop talk’ uit die Woord van die Here....
Main Author: | |
---|---|
Format: | Article |
Language: | Afrikaans |
Published: |
AOSIS
1983-06-01
|
Series: | In die Skriflig |
Online Access: | https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/1181 |