Ontwikkelingsekonomie — Bestek en metode vir die studie daarvan

Kennis van die probleme van onderontwikkelde gebiede is baie oud. Sodra verskille in ontwikkeldheid, hetsy op militêre, ekonomiese of ander gebiede duidelik word, en as sodanig erken word, wys die probleme van die minderontwikkelde gebiede hulself uit. Die ekonomiese geskiedenis is vol sodanige erke...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: H.J. Weber
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: Scriber Editorial Systems 1974-03-01
Series:Koers : Bulletin for Christian Scholarship
Online Access:https://www.koersjournal.org.za/index.php/koers/article/view/1259