Die geïnstitueerde kerk en die toekoms van die Afrikaanse volkskultuur
In ons onderwerp gaan dit in die eerste plek oor twee sake wat in geen onduidelike terme omskrywe is nie. Dit gaan om die kerk, nader nog die gei'nstitueerde kerk en dit gaan om kultuur, nader nog volkskultuur en nog nader om Afrikaanse volkskultuur. In die tweede plek gaan dit om die verhoudin...
Main Author: | |
---|---|
Format: | Article |
Language: | Afrikaans |
Published: |
Scriber Editorial Systems
1970-02-01
|
Series: | Koers : Bulletin for Christian Scholarship |
Online Access: | https://www.koersjournal.org.za/index.php/koers/article/view/1321 |