Die tug oor ampsdraers
In hierdie lesing spits ek hoofsaaklik toe op die meer praktiese sy van die onderwerp. Die teoreties-akademiese aspekte laat ek met rus a.g.v. die bree omvang van die onderwerp. U word daarvoor verwys na my proefskrif: Die tug oor ampsdraers.
Main Author: | |
---|---|
Format: | Article |
Language: | Afrikaans |
Published: |
AOSIS
1983-06-01
|
Series: | In die Skriflig |
Online Access: | https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/1183 |