Bespreking: neo-marxisme

’n Waarheid is ’n Christelike waarheid as dit vir die mens en die wêreld die toekoms open en vryheid skenk. Hier het ons te doen met die verifikasie skema van die nuwe teologie.

Bibliographic Details
Main Author: C. Hattingh
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: AOSIS 1976-05-01
Series:In die Skriflig
Online Access:https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/1090