Die Belydende Kring en <I>ABRECSA</I> en hulle invloed op kerklike verhoudinge in Suid-Afrika

Op 19 en 20 Mei 1975 het 'n groep predikante van die NGKA en NGSK in Bloemfontein vergader en besluite geneem oor kerkvereniging in die familie van NG Kerke. Die organiseerders het die byeenkoms aangekondig as die "eerste Algemene Sinode van die Susterskerke". Die vergadering was ook...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: D. Crafford
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: AOSIS 1986-08-01
Series:Verbum et Ecclesia
Online Access:http://verbumetecclesia.org.za/index.php/VE/article/view/942
id doaj-3e0732624e72416cb279c13f73dc17d2
record_format Article
spelling doaj-3e0732624e72416cb279c13f73dc17d22020-11-24T23:36:41ZafrAOSISVerbum et Ecclesia 1609-99822074-77051986-08-0171132310.4102/ve.v7i1.942728Die Belydende Kring en <I>ABRECSA</I> en hulle invloed op kerklike verhoudinge in Suid-AfrikaD. CraffordOp 19 en 20 Mei 1975 het 'n groep predikante van die NGKA en NGSK in Bloemfontein vergader en besluite geneem oor kerkvereniging in die familie van NG Kerke. Die organiseerders het die byeenkoms aangekondig as die "eerste Algemene Sinode van die Susterskerke". Die vergadering was ook bedoel om 'n strategie van optrede uit te werk vir die komende Algemene Sinode van die NGKA. Die vergadering het die organiese vereniging van die NG Kerke aanbeveel maar dan op voorwaarde dat die verenigde kerk apartheid (afsonderlike ontwikkeling) sal verwerp as 'n dwaling en 'n sonde.http://verbumetecclesia.org.za/index.php/VE/article/view/942
collection DOAJ
language Afrikaans
format Article
sources DOAJ
author D. Crafford
spellingShingle D. Crafford
Die Belydende Kring en <I>ABRECSA</I> en hulle invloed op kerklike verhoudinge in Suid-Afrika
Verbum et Ecclesia
author_facet D. Crafford
author_sort D. Crafford
title Die Belydende Kring en <I>ABRECSA</I> en hulle invloed op kerklike verhoudinge in Suid-Afrika
title_short Die Belydende Kring en <I>ABRECSA</I> en hulle invloed op kerklike verhoudinge in Suid-Afrika
title_full Die Belydende Kring en <I>ABRECSA</I> en hulle invloed op kerklike verhoudinge in Suid-Afrika
title_fullStr Die Belydende Kring en <I>ABRECSA</I> en hulle invloed op kerklike verhoudinge in Suid-Afrika
title_full_unstemmed Die Belydende Kring en <I>ABRECSA</I> en hulle invloed op kerklike verhoudinge in Suid-Afrika
title_sort die belydende kring en <i>abrecsa</i> en hulle invloed op kerklike verhoudinge in suid-afrika
publisher AOSIS
series Verbum et Ecclesia
issn 1609-9982
2074-7705
publishDate 1986-08-01
description Op 19 en 20 Mei 1975 het 'n groep predikante van die NGKA en NGSK in Bloemfontein vergader en besluite geneem oor kerkvereniging in die familie van NG Kerke. Die organiseerders het die byeenkoms aangekondig as die "eerste Algemene Sinode van die Susterskerke". Die vergadering was ook bedoel om 'n strategie van optrede uit te werk vir die komende Algemene Sinode van die NGKA. Die vergadering het die organiese vereniging van die NG Kerke aanbeveel maar dan op voorwaarde dat die verenigde kerk apartheid (afsonderlike ontwikkeling) sal verwerp as 'n dwaling en 'n sonde.
url http://verbumetecclesia.org.za/index.php/VE/article/view/942
work_keys_str_mv AT dcrafford diebelydendekringeniabrecsaienhulleinvloedopkerklikeverhoudingeinsuidafrika
_version_ 1725521981135126528