Die Belydende Kring en <I>ABRECSA</I> en hulle invloed op kerklike verhoudinge in Suid-Afrika

Op 19 en 20 Mei 1975 het 'n groep predikante van die NGKA en NGSK in Bloemfontein vergader en besluite geneem oor kerkvereniging in die familie van NG Kerke. Die organiseerders het die byeenkoms aangekondig as die "eerste Algemene Sinode van die Susterskerke". Die vergadering was ook...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: D. Crafford
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: AOSIS 1986-08-01
Series:Verbum et Ecclesia
Online Access:http://verbumetecclesia.org.za/index.php/VE/article/view/942