Sentrum vir Tekstegnologie. Afrikaanse Speltoetser 2.1 en Woordafbreker vir Microsoft Office®

Afrikaanse Speltoetser 2.1 en Woordafbreker vir Afrikaans is tans die nuutste in sy soort op die mark en kom van die Potchefstroomkampus van die Noordwes-Universiteit. Dit is 'n uitbreiding en verbetering op die vorige weergawe 2.0 en doen die beloftes wat op die omslag van die CD gemaak word,...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: Gerda De Wet
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: Woordeboek van die Afrikaanse Taal-WAT 2011-10-01
Series:Lexikos
Online Access:http://lexikos.journals.ac.za/pub/article/view/28