Die integrering van die verbondsjeug in die erediens deur middel van die prediking
Die objek van hierdie artikel is om die moontlikhede vir die integrering van die verbondsjeug in die volle gemeenskap van die kerk deur middel van die prediking te ondersoek. Die keuse van die onderwerp spruit voort uit die gegewe dat die verbondsjeug volgens ondersoeke nie ten volle betrek word...
Main Author: | |
---|---|
Format: | Article |
Language: | Afrikaans |
Published: |
AOSIS
1994-06-01
|
Series: | In die Skriflig |
Online Access: | https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/1514 |