Die Tweede Vatikaanse Konsilie

Dit is enigsins ’n waagstuk om ’n beoordeling van Rome te gee na die 2de Vatikaanse Konsilie. Die moeilikheid is veral dit dat baie van die besluite wat daar geneem is ietwat vaag en soms dubbelslagtig van karakter is sodat dit op verskillende, soms selfs teenstrydige, maniere uitgelê of verklaar ka...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: Editorial Office
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: AOSIS 1968-05-01
Series:In die Skriflig
Online Access:https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/881