Dieetsamestelling van vee-reiers (Bubulcus ibis) in die sentrale Vrystaat
Maaginhoud-ontledings van 152 volwasse vee-reiers (Bubulcus ibis) wat oor ’n tydperk van vyf jaar in die sentrale Vrystaat versamel is, dui daarop dat die voëls oorwegend as insekvreters beskou kan word. Die Insecta, wat in feitlik alle maaginhoude voorgekom het, word deur prooisoorte van 13 ord...
Main Author: | |
---|---|
Format: | Article |
Language: | Afrikaans |
Published: |
South African Journal of Science and Technology
2004-09-01
|
Series: | South African Journal of Science and Technology |
Online Access: | http://www.satnt.ac.za/index.php/satnt/article/view/198 |