Wat impleseer die stryd teen siektes?

Die stryd teen siektes is nie ’n probleem slegs van ons huidige tyd nie maar dateer reeds sedert die dae van die Bybelse geskiedenis. Die enigste verskilis dat die wapens steeds meermodern word en die stryd in omvang toeneem.

Bibliographic Details
Main Author: D. van Eeden
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: Scriber Editorial Systems 1960-03-01
Series:Koers : Bulletin for Christian Scholarship
Online Access:https://www.koersjournal.org.za/index.php/koers/article/view/1578