Die religieuse grondslag van ons omgewingskrisis
Die mensdom is besig om sy habitat op so ’n wyse te misbruik en te besoedel dat sy toekoms op hierdie planet duister is. In die woorde van White “.. surely no creature other than man has ever managed to foul its nest in such short order”. Hierdie stelling is nie oordrewe nie soos blyk uit die vloedg...
Main Author: | |
---|---|
Format: | Article |
Language: | Afrikaans |
Published: |
Scriber Editorial Systems
1975-01-01
|
Series: | Koers : Bulletin for Christian Scholarship |
Online Access: | https://www.koersjournal.org.za/index.php/koers/article/view/810 |