Die verhoging van voorskoolse kinders se sintaktiese kompleksiteit deur blootstelling aan dialogiese lees
"Ontluikende geletterheid" verwys na die ontwikkelende vaardighede, kennis, en houdings wat konvensionele skryftaalvaardighede vooraf gaan (Whitehurst en Lonigan 1998:848), waar skryftaal beskou word as die taal wat tydens skryf sowel as lees gebruik word (ASHA 2001:1). Verskeie navorsers...
Main Author: | |
---|---|
Format: | Article |
Language: | Afrikaans |
Published: |
Stellenbosch University
2003-12-01
|
Series: | Stellenbosch Papers in Linguistics Plus |
Subjects: | |
Online Access: | https://spilplus.journals.ac.za/pub/article/view/15 |