Rasseverhoudinge in die skrif
’n Afsonderlike woord vir ,,ras” kom naas die verwante begrippe„nasie”, „volk”, „geslag”, en „taal” in die Bybel nie voor nie. Van hierdie begrippe is nasie die ruimste en mees algemene, sodat ’n naderebepaaldheid van die aard van die saamhorigheid hierin ten enemale ontbreek. Daarom word dit in die...
Main Author: | |
---|---|
Format: | Article |
Language: | Afrikaans |
Published: |
Scriber Editorial Systems
1957-03-01
|
Series: | Koers : Bulletin for Christian Scholarship |
Online Access: | https://www.koersjournal.org.za/index.php/koers/article/view/2004 |