Kan Sendinggeskiedenis van Kerkgeskiedenis ensiklopedies geskei word?

Dr. A. Kuyper het met sy Encyclopaedie der Heilige Godgeleerdheid groot invloed op die ensiklopedie van die Gereformeerde teologie uitgeoefen. Hy neem Evangelistiek, Kerugmatiek en Apostoliek saam as Prosthetiek en grens die groep af as die wetenskap van die ‘methode die er toe leiden kan om wat n...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: B. Spoelstra
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: AOSIS 1972-05-01
Series:In die Skriflig
Online Access:https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/975