Kultuurorganisasies binne bepaalde beroepsgroepe

Daar bestaan in Suid-Afrika ’n aantal kultuurverenigings wat hulle lede uitsluitlik of hoofsaaklik uit die personeel van ’n bepaalde beroepsgroep trek, naamlik die Afrikaanse Taalen Kultuurvereniging (Suid-Afrikaanse Spoorweë en Hawens), afgekort tot A.T.K.V. (S.A.S. en H.), die Afrikaanse Taal- en...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: M. van Vuuren
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: Scriber Editorial Systems 1970-03-01
Series:Koers : Bulletin for Christian Scholarship
Online Access:https://www.koersjournal.org.za/index.php/koers/article/view/1333