‘Ek dink dis beter vir my skryfwerk om met die regte wêreld te doen te hê’: ’n Terreinverkenning van skryfopleiding in die groter Afrikaanse literêre sisteem (1995–2012)

Hierdie artikel fokus op die rol wat skryfopleiding gedurende die tydperk 1995–2012 in die groter Afrikaanse literêre sisteem vervul het, met spesifieke verwysing na skryfopleiding as nagraadse kwalifikasie. Ondersoek word ingestel na die ontwikkeling van die vakgebied op tersiêre vlak, soorte skryf...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: Leti Kleyn
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: AOSIS 2013-10-01
Series:Literator
Online Access:https://literator.org.za/index.php/literator/article/view/416