Die roeping van die onderwyser in die verbondsonderrig

Gedurende die sewentiende eeu het die Europese regerings in 'n besondere verhouding tot die kerke gestaan. In sommige lande was die Rooms-Katolieke kerk en in ander lande sekere Protestantse kerke die dominerende kerkgroepering. Skeiding tussen kerk en staat was feitlik onbekend. Die regering...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: A. J. van Rooy
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: AOSIS 1994-06-01
Series:In die Skriflig
Online Access:https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/1489
id doaj-2da681e82ec04b269eec83901b972bf6
record_format Article
spelling doaj-2da681e82ec04b269eec83901b972bf62020-11-24T23:16:32ZafrAOSISIn die Skriflig1018-64412305-08531994-06-0128111512410.4102/ids.v28i1.14891370Die roeping van die onderwyser in die verbondsonderrigA. J. van RooyGedurende die sewentiende eeu het die Europese regerings in 'n besondere verhouding tot die kerke gestaan. In sommige lande was die Rooms-Katolieke kerk en in ander lande sekere Protestantse kerke die dominerende kerkgroepering. Skeiding tussen kerk en staat was feitlik onbekend. Die regerings het sowel die godsdiens as die onderwys bevorder en ondersteun. In die Protestantse lande het die regerings juis die Reformatoriese kerke gebruik om skole te stig, daaroor toesig te hou en die onderwys te bevorder.https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/1489
collection DOAJ
language Afrikaans
format Article
sources DOAJ
author A. J. van Rooy
spellingShingle A. J. van Rooy
Die roeping van die onderwyser in die verbondsonderrig
In die Skriflig
author_facet A. J. van Rooy
author_sort A. J. van Rooy
title Die roeping van die onderwyser in die verbondsonderrig
title_short Die roeping van die onderwyser in die verbondsonderrig
title_full Die roeping van die onderwyser in die verbondsonderrig
title_fullStr Die roeping van die onderwyser in die verbondsonderrig
title_full_unstemmed Die roeping van die onderwyser in die verbondsonderrig
title_sort die roeping van die onderwyser in die verbondsonderrig
publisher AOSIS
series In die Skriflig
issn 1018-6441
2305-0853
publishDate 1994-06-01
description Gedurende die sewentiende eeu het die Europese regerings in 'n besondere verhouding tot die kerke gestaan. In sommige lande was die Rooms-Katolieke kerk en in ander lande sekere Protestantse kerke die dominerende kerkgroepering. Skeiding tussen kerk en staat was feitlik onbekend. Die regerings het sowel die godsdiens as die onderwys bevorder en ondersteun. In die Protestantse lande het die regerings juis die Reformatoriese kerke gebruik om skole te stig, daaroor toesig te hou en die onderwys te bevorder.
url https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/1489
work_keys_str_mv AT ajvanrooy dieroepingvandieonderwyserindieverbondsonderrig
_version_ 1725586775031676928