Die roeping van die onderwyser in die verbondsonderrig

Gedurende die sewentiende eeu het die Europese regerings in 'n besondere verhouding tot die kerke gestaan. In sommige lande was die Rooms-Katolieke kerk en in ander lande sekere Protestantse kerke die dominerende kerkgroepering. Skeiding tussen kerk en staat was feitlik onbekend. Die regering...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: A. J. van Rooy
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: AOSIS 1994-06-01
Series:In die Skriflig
Online Access:https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/1489