Die Voortrekker-Monument
Die Eeufeesjaar is vir die Afrikaner ’n tydperk van besieling. Nog nooit sedert die ontstaan van ons volk het een enkele gebeurtenis soveel nasietrots gewek as die honderdjarige herdenking van die Groot Trek. Vir die eerste keer in ons geskiedenis voel ons ons nie meer Kapenaars, Vrystaters, Nataler...
Main Author: | |
---|---|
Format: | Article |
Language: | Afrikaans |
Published: |
Scriber Editorial Systems
1938-03-01
|
Series: | Koers : Bulletin for Christian Scholarship |
Online Access: | https://www.koersjournal.org.za/index.php/koers/article/view/1737 |