Godsleer en skrifleer: Fokus en uitdaging
Die keuse van die onderwerp vir hierdie artikel moet teen ‘n bepaalde agtergrond gesien word. In die eerste plek het dit om die plek en taak van die dogmatiek, waarin die Godsleer en die Skrifleer ‘n besondere plek inneem, gegaan. Dogmatiek is immers die wetenskaplike sisteem van die kennis van God...
Main Author: | |
---|---|
Format: | Article |
Language: | Afrikaans |
Published: |
AOSIS
2012-12-01
|
Series: | In die Skriflig |
Subjects: | |
Online Access: | https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/537 |