Belangrike parameters by die ontwerp van die sensor van die protonmagnetometer
Die suksesvolle werking van die protonmagnetometer berus hoofsaaklik op die eienskappe van die sensor, wat afhanklik is van die keuse van die bepalende ontwerpparameters. Die belangrikste parameters en hulle invloed word bespreek.
Main Author: | |
---|---|
Format: | Article |
Language: | Afrikaans |
Published: |
South African Journal of Science and Technology
1989-03-01
|
Series: | South African Journal of Science and Technology |
Online Access: | http://www.satnt.ac.za/index.php/satnt/article/view/879 |