Elektronpresipitasie in die bo-atmosfeer te Sanae
Liguitstraling vanaf auroras word veroorsaak deur botsingsprosesse van elektrone met atmosferiese bestanddele in die E - en F - lae van die ionosfeer, hoofsaaklik bo 100 km hoogte. Dit volg uit studies van spektraallyne van auroras. Die absorpsie van omtrent tien meter golflengte kosmiese radioruis...
Main Author: | |
---|---|
Format: | Article |
Language: | Afrikaans |
Published: |
South African Journal of Science and Technology
1995-07-01
|
Series: | South African Journal of Science and Technology |
Online Access: | http://www.satnt.ac.za/index.php/satnt/article/view/613 |