Hoeveel Kerkbegrippe is by Ons in Swang?
Met ‘Bybelse kerkbegrip’ word bedoel: wat is die kerk volgens Skriftuurlike siening? Dit suggereer weliswaar die onmoontlike moontlikheid van 'n ander kerkbegrip(pe) as die Bybelse kerkbegrip.
Main Author: | |
---|---|
Format: | Article |
Language: | Afrikaans |
Published: |
AOSIS
1968-05-01
|
Series: | In die Skriflig |
Online Access: | https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/886 |