Die persepsies en houdings van gelowige jonggetroude egpare oor seksuele intimiteit in die huwelik
Hierdie artikel is gebaseer op empiriese navorsing om die persepsies en houdings van gelowige, jonggetroude egpare oor seksuele intimiteit in die huwelik na te vors. Daar is gefokus op hoe die egpare die verhouding sien waarbinne seksuele intimiteit geniet en beleef mag word; wat na hulle mening die...
Main Authors: | , , |
---|---|
Format: | Article |
Language: | Afrikaans |
Published: |
AOSIS
2013-05-01
|
Series: | In die Skriflig |
Online Access: | https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/71 |