Wateroordrag tussen rivierbekkens

Ekonomiese ontwikkeling in Suid-Afrika het veral op die droë plato van die binneland na die ontdekking van minerale plaasgevind. Die heelwat kleiner, natter gedeeltes ontvang die meeste van die afloop en het oor die algemeen beperkte moontlikhede vir die voordelige gebruik van hul waterhulpbronne. G...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: T. P. C. van Robbroeck
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: South African Journal of Science and Technology 1985-03-01
Series:South African Journal of Science and Technology
Online Access:http://www.satnt.ac.za/index.php/satnt/article/view/1036