Pedoseksualiteit as manifestasie van afwykende seksualiteit: ’n Kerklike en pastorale uitdaging

Die fokus van hierdie artikel is om aan te toon dat pedoseksualiteit en pedofilie ’n uitdaging aan die pastoraat en die kerk stel. Nie net in Suid-Afrika nie, maar ook internasionaal is pedoseksuele gedrag ’n wydverspreide probleem. Navorsing op hierdie gebied is ’n pastorale uitdaging. Volgens baie...

Full description

Bibliographic Details
Main Authors: Stella D. Potgieter, George A. Lotter
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: AOSIS 2013-07-01
Series:In die Skriflig
Online Access:https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/646