Enkele Gedagtes oor die Nuwe Teologie soos beoefen deur Gereformeerde Teoloë

Die onderwerp, soos geformuleer, is reeds 'n stelling waardeur die koers aangedui word waarin die gereformeerde teologie beweeg; veral onder leiding van Nederlandse teoloë verbonde aan die V.U. van Amster­dam en die Theologische Hogeschool te Kampen.

Bibliographic Details
Main Author: G. P. L. van der Linde
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: AOSIS 1968-05-01
Series:In die Skriflig
Online Access:https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/885