Die invloed van die neo-marxistiese kultuuranalise op die Wêreldraad van Kerke en die Gereformeerde Kerke van Nederland

Toe die studente dwarsoor die VSA en Europa in die laat sestigerjare ’n plotselinge en radikale verset openbaar het teen die bestaande orde, het hulle die deur geopen vir ’n nuwe mededinger om die hart van die Westerse kultuur. Dit is die nou reeds bekende neo-Marxisme. Sedertdien het hierdie jongel...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: J. M. Vorster
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: AOSIS 1979-05-01
Series:In die Skriflig
Online Access:https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/802