Die verband tussen kuns en kerk

Die verband tussen kerk en kuns strek oor baie eeue en is steeds van aktuele belang. Vanwe� die noue verband wat tussen godsdienstige en die estetiese ervaring bestaan, is dit aanvaarbaar dat die kerk van tyd tot tyd standpunt sal inneem oor die aard en funksie van die kunste, en eweneens aanvaarb...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: N. O. Roos
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: AOSIS 1986-08-01
Series:Verbum et Ecclesia
Online Access:http://verbumetecclesia.org.za/index.php/VE/article/view/948