Skepping, geloof en evolusionisme

Ten einde die begrippe skepping, geloof en evolusionisme in die regte perspektief te sien, is dit nodig om die benadering en denkwyse van die mense wat hulle met die onderskeie begrippe besig hou, te ontleed.

Bibliographic Details
Main Author: C. J. H. Venter
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: AOSIS 1982-06-01
Series:In die Skriflig
Online Access:https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/1163