Enkele ekonomiese aspekte van die oliekrisis

Die energiekrisis, brandstofrantsoenering, beperkings op reise, Arabiese afpersing, werkloosheid, ekonomiese resessie, stagnasie met inflasie en laer lewenstandaarde was in die jongste tyd van die belangriskte internasionale nuusberigte.

Bibliographic Details
Main Author: D. P. Erasmus
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: Scriber Editorial Systems 1974-03-01
Series:Koers : Bulletin for Christian Scholarship
Online Access:https://www.koersjournal.org.za/index.php/koers/article/view/1264