Die opkoms en die betekenis van die Ooste
Die vraag ontstaan onmiddellik: wat word bedoel met die Ooste? Wanneer die saak ontleed word, blyk dit dat dit nie ’n vaste begrip is nie. Wanneer daar van die Ooste gepraat word, stel iemand hom op Europese standpunt. Alles wat ten ooste van Europa geleë is, is die Ooste. Dit beteken derhalwe dat d...
Main Author: | |
---|---|
Format: | Article |
Language: | Afrikaans |
Published: |
Scriber Editorial Systems
1968-03-01
|
Series: | Koers : Bulletin for Christian Scholarship |
Online Access: | https://www.koersjournal.org.za/index.php/koers/article/view/1391 |