Die Tambaniprojek: ’n rekenaaranimasie van <i>Die hebsugtige seekoei</i>

Hierdie artikel bied ’n ondersoek na en refleksie op die tegnieke en die produksieprosesse wat gebruik is in die omskakeling van ’n tradisionele Ngano-Venda-volksverhaal, Die hebsugtige seekoei, vanaf borduurwerk in ’n digitale animasiefilm. Die artikel word gerig deur ’n metode wat afgelei is uit ’...

Full description

Bibliographic Details
Main Authors: Rita M.C. Swanepoel, Christiaan van der Westhuizen
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: AOSIS 2012-11-01
Series:Literator
Online Access:https://literator.org.za/index.php/literator/article/view/27