Die kritiese taak van die literator

Die beoefening van die literêre kritiek was aanvanklik slegs ’n deeltydse aktiwiteit. Die vroegste literêre kritici was nie as sodanig kritici nie maar het as deel van hulle totale intellektuele aktiwiteit hulle ook uitgelaat oor die letterkunde. Die motivering wat hulle hiertoe gehad het sou in ons...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: A. L. Combrink
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: AOSIS 1981-05-01
Series:Literator
Online Access:https://literator.org.za/index.php/literator/article/view/1006
Description
Summary:Die beoefening van die literêre kritiek was aanvanklik slegs ’n deeltydse aktiwiteit. Die vroegste literêre kritici was nie as sodanig kritici nie maar het as deel van hulle totale intellektuele aktiwiteit hulle ook uitgelaat oor die letterkunde. Die motivering wat hulle hiertoe gehad het sou in ons dag heeltemal verdag voorkom: ’n uitgesproke didaktiese of moraliserende houding was die reel.
ISSN:0258-2279
2219-8237