Die kritiese taak van die literator
Die beoefening van die literêre kritiek was aanvanklik slegs ’n deeltydse aktiwiteit. Die vroegste literêre kritici was nie as sodanig kritici nie maar het as deel van hulle totale intellektuele aktiwiteit hulle ook uitgelaat oor die letterkunde. Die motivering wat hulle hiertoe gehad het sou in ons...
Main Author: | |
---|---|
Format: | Article |
Language: | Afrikaans |
Published: |
AOSIS
1981-05-01
|
Series: | Literator |
Online Access: | https://literator.org.za/index.php/literator/article/view/1006 |