Histopatologiese veranderinge in die testis van <i>Oreochromis mossambicus<i/> (Ciehlidae) na blootstelling aan koper
Koper is een van die swaar metale wat algemeen inmynbou-, industriële, landbou- en stedelike uitvloeisels voorkom. In hoë konsentrasies is koper ’n potensiële besoedelstof wat ’n nadelige invloed op die akwatiese ekosisteem kan hé.
Main Author: | |
---|---|
Format: | Article |
Language: | Afrikaans |
Published: |
South African Journal of Science and Technology
2000-07-01
|
Series: | South African Journal of Science and Technology |
Online Access: | http://www.satnt.ac.za/index.php/satnt/article/view/745 |