Multidissiplinêre vennootskappe in gemeenskapseie woordkunsprojekte – ’n Gevallestudie

Vennootskappe word in verskeie sektore van die samelewing as strategie gebruik, veral om doelwitte na te streef wat buite bereik is van individue, instansies of akademiese dissiplines wat onafhanklik werk. Die kompleksiteit van gemeenskapseie woordkunsprojekte (onder andere die verskeidenheid tale,...

Full description

Bibliographic Details
Main Authors: Anneretha Combrink, Annamarie Kruger
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: AOSIS 2013-11-01
Series:Literator
Online Access:https://literator.org.za/index.php/literator/article/view/426