Die Kunsmis-vraagstuk in ons landbou
In ’n vorige uitgawe het ons gesien wat die gevolg "van veld-vertrapping is. (Droogte en die natuurlike Bodem-bedekking, Koers, Aug. 1933). Ons wil op ’n ander faktor wys wat ook ’n groot rol speel en in die toekoms nog ’n groter rol sal speel, en wel, die vrugbaarheid van ons gronde.
Main Author: | |
---|---|
Format: | Article |
Language: | Afrikaans |
Published: |
Scriber Editorial Systems
1934-03-01
|
Series: | Koers : Bulletin for Christian Scholarship |
Online Access: | https://www.koersjournal.org.za/index.php/koers/article/view/1913 |