Johannes die doper (II): Sy prediking en Doop.

In die vorige artikel is getrag om belyning te gee aan hierdie groot gestalte aan die wending van die eeue, deur Christus genoem die grootste van alle mensekinders. In wat volg word dieselfde gedoen met betrekking tot sy optrede.

Bibliographic Details
Main Author: W. J. Snyman
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: Scriber Editorial Systems 1959-03-01
Series:Koers : Bulletin for Christian Scholarship
Online Access:https://www.koersjournal.org.za/index.php/koers/article/view/2057