Om die retor in postkoloniale Afrika-fiksie te lees: Armah se <i>Two thousand seasons</i> ter illustrasie

Retors word binne postkoloniale Afrika-fiksie toenemend as ’n variant van die ekstra-diëgetiese verteller in die narratologie erken. Een voorbeeld hiervan is die gemeenskaplike stem. As middelpunt van die sosiale, geskiedkundige en politieke bewussyn, hou retors verskillende voordele in vir die skry...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: George Samiselo
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: AOSIS 2013-09-01
Series:Literator
Online Access:https://literator.org.za/index.php/literator/article/view/430