Sirkadiese fluktuasies in serumserotonienkonsentrasies van normale gesonde mans

Sirkadiese sekresiepatrone vir bykans alle hormone/neuro-oordragstowwe is welbekend en hou in vele gevalle biologies onderling verband. Serotonien (5-Hidroksitriptamien, 5-HT) kom wydverspreid sentraal asook perifeer in die menslike liggaam voor (pineaalklier, raphékerne van die breinstam, seroton...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: Editorial Office
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: South African Journal of Science and Technology 1993-07-01
Series:South African Journal of Science and Technology
Online Access:http://www.satnt.ac.za/index.php/satnt/article/view/559
id doaj-06762d4372a841498883adc4e5dfa579
record_format Article
spelling doaj-06762d4372a841498883adc4e5dfa5792020-11-25T03:57:27ZafrSouth African Journal of Science and TechnologySouth African Journal of Science and Technology 0254-34862222-41731993-07-01122444610.4102/satnt.v12i2.559464Sirkadiese fluktuasies in serumserotonienkonsentrasies van normale gesonde mansEditorial OfficeSirkadiese sekresiepatrone vir bykans alle hormone/neuro-oordragstowwe is welbekend en hou in vele gevalle biologies onderling verband. Serotonien (5-Hidroksitriptamien, 5-HT) kom wydverspreid sentraal asook perifeer in die menslike liggaam voor (pineaalklier, raphékerne van die breinstam, serotoninergiese senuweevesels van enteriese pleksusse, bloedvate en in bloedplaatjies). Meer as 90% van die serotonien in die menslike liggaam kom egter in die enterochromaffienselle van die gastro-intestinale kanaal voor.http://www.satnt.ac.za/index.php/satnt/article/view/559
collection DOAJ
language Afrikaans
format Article
sources DOAJ
author Editorial Office
spellingShingle Editorial Office
Sirkadiese fluktuasies in serumserotonienkonsentrasies van normale gesonde mans
South African Journal of Science and Technology
author_facet Editorial Office
author_sort Editorial Office
title Sirkadiese fluktuasies in serumserotonienkonsentrasies van normale gesonde mans
title_short Sirkadiese fluktuasies in serumserotonienkonsentrasies van normale gesonde mans
title_full Sirkadiese fluktuasies in serumserotonienkonsentrasies van normale gesonde mans
title_fullStr Sirkadiese fluktuasies in serumserotonienkonsentrasies van normale gesonde mans
title_full_unstemmed Sirkadiese fluktuasies in serumserotonienkonsentrasies van normale gesonde mans
title_sort sirkadiese fluktuasies in serumserotonienkonsentrasies van normale gesonde mans
publisher South African Journal of Science and Technology
series South African Journal of Science and Technology
issn 0254-3486
2222-4173
publishDate 1993-07-01
description Sirkadiese sekresiepatrone vir bykans alle hormone/neuro-oordragstowwe is welbekend en hou in vele gevalle biologies onderling verband. Serotonien (5-Hidroksitriptamien, 5-HT) kom wydverspreid sentraal asook perifeer in die menslike liggaam voor (pineaalklier, raphékerne van die breinstam, serotoninergiese senuweevesels van enteriese pleksusse, bloedvate en in bloedplaatjies). Meer as 90% van die serotonien in die menslike liggaam kom egter in die enterochromaffienselle van die gastro-intestinale kanaal voor.
url http://www.satnt.ac.za/index.php/satnt/article/view/559
work_keys_str_mv AT editorialoffice sirkadiesefluktuasiesinserumserotonienkonsentrasiesvannormalegesondemans
_version_ 1724460718794735616