Sirkadiese fluktuasies in serumserotonienkonsentrasies van normale gesonde mans
Sirkadiese sekresiepatrone vir bykans alle hormone/neuro-oordragstowwe is welbekend en hou in vele gevalle biologies onderling verband. Serotonien (5-Hidroksitriptamien, 5-HT) kom wydverspreid sentraal asook perifeer in die menslike liggaam voor (pineaalklier, raphékerne van die breinstam, seroton...
Main Author: | |
---|---|
Format: | Article |
Language: | Afrikaans |
Published: |
South African Journal of Science and Technology
1993-07-01
|
Series: | South African Journal of Science and Technology |
Online Access: | http://www.satnt.ac.za/index.php/satnt/article/view/559 |