Verbond of koninkryk?

Naas die teoloë wat geen integrerende eenheidslyn in die Ou Testament sien nie, omdat God se openbaring te ryk is om onder een tema saam te vat, of uit ander oorwegings wat nie nou hier ter sake is nie, is daar ook diegene wat wel meen dat hulle so ’n integrerende eenheidslyn daarin bespeur. Vir ’n...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: J. A. van Rooy
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: AOSIS 1976-05-01
Series:In die Skriflig
Online Access:https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/1078