Filosofies-teologiese uitgangspunte van ‘missionale’ kerkwees: ’n Kritiese evaluering
In hierdie artikel word ’n perspektief gebied op die tendens wat min of meer sedert die aanvang van die millennium ook in Suid Afrika posgevat het, naamlik om die kerk as diemissionale kerk te tipeer. Hierdie ontwikkeling in die nadenke oor die kerk is oënskynlik ’n reaksie op ’n vroeëre, statiese s...
Main Author: | |
---|---|
Format: | Article |
Language: | Afrikaans |
Published: |
AOSIS
2013-09-01
|
Series: | In die Skriflig |
Online Access: | https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/711 |