ʼn Analise van die moeder-dogter-verhouding in geselekteerde werke van swart Afrikaanse vrouedigters
Magister Artium - MA === Die moeder-dogter-verhouding is ʼn terugkerende en fassinerende tema in resente skryfwerk. Dit is die onderwerp van talle wetenskaplike navorsingsartikels, maar tog het dit tot dusver min aandag ontvang in die Afrikaanse letterkunde. Die verwikkelde moeder-dogter- verhouding...
Main Author: | |
---|---|
Other Authors: | |
Language: | af |
Published: |
University of the Western Cape
2021
|
Subjects: | |
Online Access: | http://hdl.handle.net/11394/8237 |
id |
ndltd-netd.ac.za-oai-union.ndltd.org-uwc-oai-etd.uwc.ac.za-11394-8237 |
---|---|
record_format |
oai_dc |
spelling |
ndltd-netd.ac.za-oai-union.ndltd.org-uwc-oai-etd.uwc.ac.za-11394-82372021-04-28T05:08:06Z ʼn Analise van die moeder-dogter-verhouding in geselekteerde werke van swart Afrikaanse vrouedigters Apollis, Teneal van Wyk, S. Moeder-dogter-verhouding Swart vrouedigters Kamfer Rhode Phillips Freud Lacan Postkolonialisme Psigoanalise Magister Artium - MA Die moeder-dogter-verhouding is ʼn terugkerende en fassinerende tema in resente skryfwerk. Dit is die onderwerp van talle wetenskaplike navorsingsartikels, maar tog het dit tot dusver min aandag ontvang in die Afrikaanse letterkunde. Die verwikkelde moeder-dogter- verhouding is ʼn deurlopende tema in die werk van drie swart Afrikaanse vrouedigters, nl. Ronelda Kamfer, Jolyn Phillips en Shirmoney Rhode. Elkeen plaas ʼn eiesoortige fokus daarop. Die dimensies van hierdie verhouding word ontleed aan die hand van die psigoanalise soos deur Freud en Lacan uiteengesit. Postkolonialisme as raamwerk word ook betrek omdat dit fokus op identiteit en die subalterne wat ʼn kerngegewe in die genoemde digters se werk is. Hierdie raamwerk stel egter beperkings wanneer die sielkundige aspekte ter sprake kom. Hierdie studie maak dus gebruik van ʼn eklektiese benadering waarin insigte uit beide teoretiese raamwerke benut word. South Africa 2021-04-26T08:44:12Z 2021-04-26T08:44:12Z 2020 Thesis http://hdl.handle.net/11394/8237 af University of the Western Cape University of the Western Cape |
collection |
NDLTD |
language |
af |
sources |
NDLTD |
topic |
Moeder-dogter-verhouding Swart vrouedigters Kamfer Rhode Phillips Freud Lacan Postkolonialisme Psigoanalise |
spellingShingle |
Moeder-dogter-verhouding Swart vrouedigters Kamfer Rhode Phillips Freud Lacan Postkolonialisme Psigoanalise Apollis, Teneal ʼn Analise van die moeder-dogter-verhouding in geselekteerde werke van swart Afrikaanse vrouedigters |
description |
Magister Artium - MA === Die moeder-dogter-verhouding is ʼn terugkerende en fassinerende tema in resente skryfwerk. Dit is die onderwerp van talle wetenskaplike navorsingsartikels, maar tog het dit tot dusver min aandag ontvang in die Afrikaanse letterkunde. Die verwikkelde moeder-dogter- verhouding is ʼn deurlopende tema in die werk van drie swart Afrikaanse vrouedigters, nl. Ronelda Kamfer, Jolyn Phillips en Shirmoney Rhode. Elkeen plaas ʼn eiesoortige fokus daarop. Die dimensies van hierdie verhouding word ontleed aan die hand van die psigoanalise soos deur Freud en Lacan uiteengesit. Postkolonialisme as raamwerk word ook betrek omdat dit fokus op identiteit en die subalterne wat ʼn kerngegewe in die genoemde digters se werk is. Hierdie raamwerk stel egter beperkings wanneer die sielkundige aspekte ter sprake kom. Hierdie studie maak dus gebruik van ʼn eklektiese benadering waarin insigte uit beide teoretiese raamwerke benut word. === South Africa |
author2 |
van Wyk, S. |
author_facet |
van Wyk, S. Apollis, Teneal |
author |
Apollis, Teneal |
author_sort |
Apollis, Teneal |
title |
ʼn Analise van die moeder-dogter-verhouding in geselekteerde werke van swart Afrikaanse vrouedigters |
title_short |
ʼn Analise van die moeder-dogter-verhouding in geselekteerde werke van swart Afrikaanse vrouedigters |
title_full |
ʼn Analise van die moeder-dogter-verhouding in geselekteerde werke van swart Afrikaanse vrouedigters |
title_fullStr |
ʼn Analise van die moeder-dogter-verhouding in geselekteerde werke van swart Afrikaanse vrouedigters |
title_full_unstemmed |
ʼn Analise van die moeder-dogter-verhouding in geselekteerde werke van swart Afrikaanse vrouedigters |
title_sort |
ʼn analise van die moeder-dogter-verhouding in geselekteerde werke van swart afrikaanse vrouedigters |
publisher |
University of the Western Cape |
publishDate |
2021 |
url |
http://hdl.handle.net/11394/8237 |
work_keys_str_mv |
AT apollisteneal ʼnanalisevandiemoederdogterverhoudingingeselekteerdewerkevanswartafrikaansevrouedigters |
_version_ |
1719399507736657920 |