ʼn Analise van die moeder-dogter-verhouding in geselekteerde werke van swart Afrikaanse vrouedigters
Magister Artium - MA === Die moeder-dogter-verhouding is ʼn terugkerende en fassinerende tema in resente skryfwerk. Dit is die onderwerp van talle wetenskaplike navorsingsartikels, maar tog het dit tot dusver min aandag ontvang in die Afrikaanse letterkunde. Die verwikkelde moeder-dogter- verhouding...
Main Author: | |
---|---|
Other Authors: | |
Language: | af |
Published: |
University of the Western Cape
2021
|
Subjects: | |
Online Access: | http://hdl.handle.net/11394/8182 |
Search Result 1