ʼn Analise van die moeder-dogter-verhouding in geselekteerde werke van swart Afrikaanse vrouedigters

Magister Artium - MA === Die moeder-dogter-verhouding is ʼn terugkerende en fassinerende tema in resente skryfwerk. Dit is die onderwerp van talle wetenskaplike navorsingsartikels, maar tog het dit tot dusver min aandag ontvang in die Afrikaanse letterkunde. Die verwikkelde moeder-dogter- verhouding...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: Apollis, Teneal
Other Authors: van Wyk, S.
Language:af
Published: University of the Western Cape 2021
Subjects:
Online Access:http://hdl.handle.net/11394/8182
id ndltd-netd.ac.za-oai-union.ndltd.org-uwc-oai-etd.uwc.ac.za-11394-8182
record_format oai_dc
spelling ndltd-netd.ac.za-oai-union.ndltd.org-uwc-oai-etd.uwc.ac.za-11394-81822021-04-11T05:10:45Z ʼn Analise van die moeder-dogter-verhouding in geselekteerde werke van swart Afrikaanse vrouedigters Apollis, Teneal van Wyk, S. Moeder-dogter-verhouding Swart vrouedigters Kamfer Rhode Phillips Freud Lacan Postkolonialisme Psigoanalise Magister Artium - MA Die moeder-dogter-verhouding is ʼn terugkerende en fassinerende tema in resente skryfwerk. Dit is die onderwerp van talle wetenskaplike navorsingsartikels, maar tog het dit tot dusver min aandag ontvang in die Afrikaanse letterkunde. Die verwikkelde moeder-dogter- verhouding is ʼn deurlopende tema in die werk van drie swart Afrikaanse vrouedigters, nl. Ronelda Kamfer, Jolyn Phillips en Shirmoney Rhode. Elkeen plaas ʼn eiesoortige fokus daarop. Die dimensies van hierdie verhouding word ontleed aan die hand van die psigoanalise soos deur Freud en Lacan uiteengesit. Postkolonialisme as raamwerk word ook betrek omdat dit fokus op identiteit en die subalterne wat ʼn kerngegewe in die genoemde digters se werk is. Hierdie raamwerk stel egter beperkings wanneer die sielkundige aspekte ter sprake kom. Hierdie studie maak dus gebruik van ʼn eklektiese benadering waarin insigte uit beide teoretiese raamwerke benut word. South Africa 2021-04-09T11:08:56Z 2021-04-09T11:08:56Z 2020 Thesis http://hdl.handle.net/11394/8182 af University of the Western Cape University of the Western Cape
collection NDLTD
language af
sources NDLTD
topic Moeder-dogter-verhouding
Swart vrouedigters
Kamfer
Rhode
Phillips
Freud
Lacan
Postkolonialisme
Psigoanalise
spellingShingle Moeder-dogter-verhouding
Swart vrouedigters
Kamfer
Rhode
Phillips
Freud
Lacan
Postkolonialisme
Psigoanalise
Apollis, Teneal
ʼn Analise van die moeder-dogter-verhouding in geselekteerde werke van swart Afrikaanse vrouedigters
description Magister Artium - MA === Die moeder-dogter-verhouding is ʼn terugkerende en fassinerende tema in resente skryfwerk. Dit is die onderwerp van talle wetenskaplike navorsingsartikels, maar tog het dit tot dusver min aandag ontvang in die Afrikaanse letterkunde. Die verwikkelde moeder-dogter- verhouding is ʼn deurlopende tema in die werk van drie swart Afrikaanse vrouedigters, nl. Ronelda Kamfer, Jolyn Phillips en Shirmoney Rhode. Elkeen plaas ʼn eiesoortige fokus daarop. Die dimensies van hierdie verhouding word ontleed aan die hand van die psigoanalise soos deur Freud en Lacan uiteengesit. Postkolonialisme as raamwerk word ook betrek omdat dit fokus op identiteit en die subalterne wat ʼn kerngegewe in die genoemde digters se werk is. Hierdie raamwerk stel egter beperkings wanneer die sielkundige aspekte ter sprake kom. Hierdie studie maak dus gebruik van ʼn eklektiese benadering waarin insigte uit beide teoretiese raamwerke benut word. === South Africa
author2 van Wyk, S.
author_facet van Wyk, S.
Apollis, Teneal
author Apollis, Teneal
author_sort Apollis, Teneal
title ʼn Analise van die moeder-dogter-verhouding in geselekteerde werke van swart Afrikaanse vrouedigters
title_short ʼn Analise van die moeder-dogter-verhouding in geselekteerde werke van swart Afrikaanse vrouedigters
title_full ʼn Analise van die moeder-dogter-verhouding in geselekteerde werke van swart Afrikaanse vrouedigters
title_fullStr ʼn Analise van die moeder-dogter-verhouding in geselekteerde werke van swart Afrikaanse vrouedigters
title_full_unstemmed ʼn Analise van die moeder-dogter-verhouding in geselekteerde werke van swart Afrikaanse vrouedigters
title_sort ʼn analise van die moeder-dogter-verhouding in geselekteerde werke van swart afrikaanse vrouedigters
publisher University of the Western Cape
publishDate 2021
url http://hdl.handle.net/11394/8182
work_keys_str_mv AT apollisteneal ʼnanalisevandiemoederdogterverhoudingingeselekteerdewerkevanswartafrikaansevrouedigters
_version_ 1719395882552524800