‘n Geografiese ondersoek na die potensiaal van die informele sektor as werkverskaffer: 'n gevallestudie van Paarl

Magister Artium - MA === Die knaende vraag na werksgeleenthede in Suid-Afrika, maar ook in Paarl hou verband met die feit dat daar 'n relatief groot surplusbevolking bestaan, wat tydens die periode van kapitaalakkumulasie in Suid(elike) Afrika nie volkome in produksie geabsorbeer kon word nie....

Full description

Bibliographic Details
Main Author: Smith, Rufane
Other Authors: McPherson, E. A.
Language:af
Published: University of Western Cape 2020
Subjects:
Online Access:http://hdl.handle.net/11394/7485